Anson Williams

Anson Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anson William Heimlich
Geboorte 25 September 1949 (1949-09-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anson Williams (gebore 25 September 1949) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ABC Afterschool Specials (1972), Happy Days (1974), Baywatch (1989), en Star Trek: Deep Space Nine (1993).


Developed by StudentB